Ons hou ‘n skool verwisselingskamp om tieners vir die hoërskool voor te berei. ‘n Graad 10-kamp en ‘n Belydeniskamp. Ons gemeente is ook by #Imagine betrokke wat in ons dorp plaasvind.
Ander
Is daar enige ander projekte of aktiwiteite waarvan u graag wil deen word, kontak ons gerus met u voorstelle.